Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Elna Marx sterk aan in ZAH (C12).
- John Goosen sterk tuis aan (A9).
- Rita Boshoff sterk aan in Raslouw Step Down (A6).
- Pat Hammond sterk tuis aan (C7).
- Johan Kruger sterk tuis aan met versorging (B1).
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Katkisasie
Vandag (13 September): Les 19, Ps 149-1:1
Volgende week: Les 20, Ps 149-1:1
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.