Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Elna Marx sterk aan in Midstream hospitaal (C12).
- Dit gaan nie goed met Sarel Pretorius se gesondheid, hy is tans in Unitas hospitaal (C12).
- Dries Roos sterk aan in Midstream Mediclinic (B9).
- Louis Kruger het ’n draai in die hospitaal gemaak (A7).
- Martie Vilas se eggenoot Shaun sterk aan in hospitaal met Guillain-Barre (C14).
- John Goosen sterk aan in Pta-Wes hospitaal (A9).
- Meelewing word betuig met:
- Piet van Rooyen en kinders na die afsterwe van Lydia in Kanada.
- Familie en vriende van Carien Venter wat gedurende die week oorlede is. Troosdiens is Dinsdag 22 Sept om 11:00 vanuit ons gemeente.
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Geluk
- Sias seun van Derrick en Kara Pieters, met die doop tydens die oggenddiens.
- Danie en Monique met die geboorte Ignatius Meiring.
- Marno en Dessiré met die geboorte van Sameul Hermann.
- Camilla en Jaco met die geboorte van Karli Pretorius.
Katkisasie
Vandag (20 September): Les 20, Ps 149-1:1
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.