Die webtuiste vir die Gereformeerde Kerk Centurion.

Kategorie: Uncategorized (Page 1 of 100)

Nuus

Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Elna Marx sterk aan in Midstream hospitaal (C12).
  • Dit gaan nie goed met Sarel Pretorius se gesondheid, hy is tans in Unitas hospitaal (C12).
  • Dries Roos sterk aan in Midstream Mediclinic (B9).
  • Louis Kruger het ’n draai in die hospitaal gemaak (A7).
  • Martie Vilas se eggenoot Shaun sterk aan in hospitaal met Guillain-Barre (C14).
  • John Goosen sterk aan in Pta-Wes hospitaal (A9).
  • Meelewing word betuig met:
    • Piet van Rooyen en kinders na die afsterwe van Lydia in Kanada.
    • Familie en vriende van Carien Venter wat gedurende die week oorlede is. Troosdiens is Dinsdag 22 Sept om 11:00 vanuit ons gemeente.

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Geluk

  • Sias seun van Derrick en Kara Pieters, met die doop tydens die oggenddiens.
  • Danie en Monique met die geboorte Ignatius Meiring.
  • Marno en Dessiré met die geboorte van Sameul Hermann.
  • Camilla en Jaco met die geboorte van Karli Pretorius.

Katkisasie

Vandag (20 September): Les 20, Ps 149-1:1

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.

« Older posts