Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Rita Dijkstra sterk aan in Southdown Stepdown na ’n ligte beroerte (B7).
  • Cornelia Goosen sterk aan na ’n operasie (A9).
  • Andri Steynberg ondergaan komende week ’n operasie (B8).
  • Meelewing word betuig met Gerrie Viljoen en seuns Gerrie en Bennie na die afsterwe van Helené. Begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word.

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Geluk

Theo en Brenda Venter wie se seun Christiaan op 11 Jun in die huwelik met Daniëlle Hasenbroek treë. 

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Katkisasie

Vandag (7 Junie): Les 13, Ps 91-1:6
Volgende week: Langnaweek

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.