Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Faan Schutte sterk aan in Pretoria-Oos hospitaal (A12).
- Hilda Kaiser sterk tuis aan nadat sy, haar dogter en kleindogter in ʼn motorongeluk was (C06)
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Katkisasie
Vandag (8 November): Les 25, Ps 146-1:1,3
Volgende week: Hersiening & Afsluiting, Ps 146-1:1,3
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.