(Last updated on Junie 29th, 2026)
Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Meelewing word betuig met familie en vriende van Jeanette Wiid wat gedurende die week oorlede in begrawe is.
- Elna de Bruin sterk aan in Brits Medi Clinic (A2).
- Anna-Marie van Staden sterk tuis aan na ’n heupvervangingsoperasie (A15).
- Julie van Wyk se gesondheid is nie na wense (C9).
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Geluk
Erna Olivier en JP le Riché wat op 27 Jun in die huwelik bevestig word.
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.