Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Pieter Pretorius sterk tuis aan nadat hy ʼn draai in die hospitaal gemaak het (B10).
- Elmo Johl sterk aan in Groenkloof hospitaal (B16).
- Helene Viljoen sterk aan in 1 Mil hospitaal (B15).
- Anneke van Jaarsveld sterk aan na ʼn val waarin sy haar skouer ontwrig het (A6).
- Willem van Wyk sterk aan in Groenkloof hospitaal (C12).
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Geluk
Johan en Winter du Plooy met die geboorte van Eliana.
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Katkisasie
Vandag (19 April): Les 9, Ps 33-1-1
Volgende week: Geen
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.