Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Elsie Kruger het ‘n draai in die hospitaal gaan maak (A07).
- Ben du Plessis sterk aan in Unitas hospitaal (C01).
- Meelewing word betuig met Dirk, familie en vriende na die afsterwe van Ellie Klöckner. Begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word.
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Geluk
…met die doop vanoggend:
- Thomas Lennox en sy dogter Mika.
- Mikayla Nell.
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Katkisasie
Vandag (15 November): Hersiening & Afsluiting, Ps 146-1:1,3
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.