Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Henda Vreugde sterk tuis aan na ʼn voetoperasie (B7).
- Keanu Breedt sterk aan in Unitas hospitaal (A14).
- Cornelia Goosen ondergaan môre biopsie te 1 Mil hospitaal (A9).
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Katkisasie
Vandag (26 Julie): Les 14, Ps 99:1,5
Volgende week: Les 15, Ps 116-1:1,10
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.