Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Johan Kruger sterk aan in die hospitaal (B1). 
  • Cesilia du Plessis sterk aan na prosedure (A7). 

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Geluk

Erna Olivier en JP le Riché wat op 27 Jun in die huwelik bevestig word.

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Katkisasie

Vandag (21 Junie): Hersiening Les 1 – 13, Ps 91-1:6
Volgende week:

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.