Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Tineke Vegter sterk aan in Unitas hospitaal (B7).
  • Johan Jordaan sukkel tans met sy gesondheid (A14).
  • Sarel Pretorius sukkel met sy gesondheid (C12).
  • Zak Nel het ’n draai in die hospitaal gemaak (C11).
  • Meelewing word betuig met Petro Erasmus en familie na die afsterwe en troosdiens van haar man, Rassie.

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Katkisasie

Vandag (3 Mei): Geen
Volgende week: Les 10, Ps 62-1:1

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.