Skriflesing: Num 10:11-36
Teksverse: Num 10:29-36, 33,34
Page 72 of 332
Skriflesing: Luk 1: 39-45
Teksverse: Luk 1:45
Skriflesing: Esegiël 34; Eseg 37:24-28; Joh 10:1-42;1 Pet 5:1-4; Luk 1:26-38
Teksverse: Eseg 34:23-25; 1 Pet 5:4
Skrifgedeelte: Johannes 1:1-14
Teksverse: Johannes 1:12,13
Wanneer ons dink aan die geboorte van Christus, is dit veral die maagdelike geboorte wat ons opval. Met kersfees wil ons graag hierdie besondere gebeurtenis gedenk. Jesus Christus se menswording. Dit is egter nie die enigste wyse waarop Christus voortgebring is nie. Hy is die Eniggebore Seun, uit God gegenereer, soos beskryf in Psalm 2. Daarby word elkeen beskryf wat deur Christus erfgename word van die ewige lewe as uit God gebore.
Lees: Nehemia 8:1-19
Teksverse: Nehemia 8:9, 13