Die webtuiste vir die Gereformeerde Kerk Centurion.

Kategorie: Uncategorized (Page 1 of 96)

Nuus

Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Santie van Rooy sterk aan na heupvervangingsoperasie (B7).
  • Erhardt Dorfling sterk aan in Kalafong hospitaal (A11).
  • Meelewing word betuig met:
    • Rochelle du Toit wie se vader die afgelope week oorlede is.
    • Chris en Thea Smit en familie na die
      afsterwe van Chris se seun, Chrisjan.

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Katkisasie

Vandag (15 Februarie): Les 3, Ps 118-1:7
Volgende week: Les 4, Ps 118-1:7

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.

« Older posts