Skriflesing: Kolossense 1:1-23 (1983)
Teksvers: Kolossense 1:15
HK: Sondag 35
Hoofpunte:
1. God se absolute vryheid.
2. God se vryheid aangetas.
3. God se vryheid bely.
“Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping.”
Kolossense 1:15