Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Dr. Douw Breed sterk aan na ’n klein handoperasie (A8). 
  • Meelewing word betuig met Ds. Gerrit en Rika na die afsterwe van Rika se vader die afgelope week. 

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Katkisasie

Vandag (23 Augustus): Les 17, Ps 116-1:1,10
Volgende week: Les 18, Ps 116-1:1,10

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.