Skriflesing:Mark 1:1-11
Teksvers: Mark 1:8-11
HK: Sondag 26

Die doop het vir die gelowige ‘n groot en heerlike betekenis. Hierdie betekenis is nie net vir die babatjies wat gedoop word nie, maar ook vir elke volwasse, gedoopte, belydende lidmaat van die kerk. Dit is waar-aan ons telkens kan vasgryp, God se verbond.

  • Wat is daarom prakties die betekenis van my doop?
  • Jesus Christus het die doop ingestel. Mat 28:19, Tit 3:5,6:
  • Die doop as belofte!

Martin Luther het uitgeroep: “Ich bin getauft auf deinen Namen

  • Wat is dan die praktiese betekenis van diegene wat gedoop is maar God se genade verwerp?
  • Monopleuriese en die Dupleuriese karakter van die verbond.
  • Die doop as teken van oordeel?

Hand 1:4-5

5Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne ‘n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”

Laai af