(Last updated on Mei 12th, 2025)

Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Ons orreliste Corlea vd Walt se gesondheid is nie na wense nie (B03—083 478 4480).
  • Meelewing word betuig met Tom Saayman en familie na die afsterwe van Magda wat gedurende die week oorlede en begrawe is.  

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Katkisasie

Vandag (11 Mei): Les 9, Ps 84-1:1
Volgende week (18 Mei):  Les 10, Ps 84-1:1

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.