Skriflesing: Matt 21:1-11 (2020)
Teksvers: Matt 21:5

Hoofpunte: 

1. Die lyding van Jesus. 
2. Die ambisie van die mens. 
3. Die koningskap van Jesus. 

“Sê vir die dogter van Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe:  Hy is sagmoedig en Hy sit op ‘n donkie, en op ‘n jong donkie, die vul van ‘n pakdier.” Matt 21:5