Skriflesing: Esegiël 37:15-28 (2020)
Teksvers: Esegiël 37:26-28
- God gee beloftes aan sy volk in ballingskap.
- Geld dit vandag vir ons of ook vir Israel/die Jode.
- Die profeet praat met die mense in die Babiloniese ballingskap, na die verwoesting van Jerusalem en die tempel.
- Vervulling met terugkeer, herbou van die tempel.
- Besondere vervulling in Christus.
- Een of meer paaie tot verlossing?
- “Niemand kom na die Vader sonder My nie”
- Vir ons belofte van God se nabyheid, kan God altyd en oral aanbid word.
- Israel en die Jode het vandag steeds nie verlossing buite Christus nie.