Skriflesing: Psalm 100
Teksvers: Psalm 100:4-5
Juig, dien, blydskap, jubel, dankliedere, lofsange, prys sy Naam!
’n Dankpsalm. ’n Psalm by uitstek wat tot eer van God gesing word.
’n Psalm wat die verbond so pragtig bekragtig en verduidelik. ’n Psalm vir die gemeente by die aanvang van die nuwe jaar.
Ons gaan na drie sake kyk:
- Juig tot eer van die Here.
- Erken die Here.
- Dien die Here as gemeente saam.