(Last updated on Oktober 27th, 2025)
Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Dit gaan nie goed met John Goosen se gesondheid nie (A9).
- Neels Engelbrecht sterk tuis aan na ’n operasie (A14).
- Hester Enslin sterk aan in Unitas hospitaal (C3).
- Meelewing word betoon met: Riaan, Leonie Fouché en gesin na die afsterwe van Riaan se Ouma.
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Katkisasie
Vandag (26 Oktober): Les 23, Ps 107:1
Volgende week: Les 24, Ps 150-1:1
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.