Skriflesing: 2 Tessalonisense 3:1-18
Teksvers: 2 Tessalonisense 3:10
HK Sondag 38
Elke jaar gedenk ons op die 1ste Mei Werkersdag. Dit is nogal ironies dat Werkersdag ‘n vakansiedag is. Gegewe dat ons land ‘n geweldige hoë werkloosheidskoers het, maak dit eintlik nie sin nie. Waarom sal ons dan nie wil werk op Werkersdag as daar soveel mense sonder werk sit nie?
Ons kyk vanaand na die 4de gebod in die lig van God se bedoeling van rus en werk met die tema: wie nie werk nie, mag nie eet nie… Amen