(Last updated on April 19th, 2021)
Skriflesing: Luk 24:13-35
Teksvers: Luk 24:16,27,31
Verlede Sondag het ons die Opstanding van Jesus Christus gevier.
Nadat Jesus slegs drie dae, Vrydag, Saterdag en Sondag in die graf deurgebring het, het Hy opgestaan. Glo jy dit? Leef jy dit? Sien jy dit in jou lewe? Die Grootste Prediker van alle tye, Jesus Christus self, verkondig of verklaar die hele Bybel se kerngedeeltes en dit is die wat oor Hom profeteer in die grootste Boek die Bybel. Wat beteken die opstanding vir jou?
- Die grootste Prediker van alle tye.
- Die grootste tema van alle tye.
- Die grootste Boek van alle tye.