(Last updated on Julie 22nd, 2017)

Om ware kerk te wees wat in navolging van Jesus Christus groei deur God in gees en waarheid te aanbid,mekaar in liefde te (be)dien,ligdraers in die wêreld te wees, sodat ons geloof deur dade volkome word in

  • dankbaarheid,
  • liefde,
  • eensgesindheid,
  • toewyding, en
  • gehoorsaamheid