(Last updated on Maart 12th, 2021)

(Vir aksies van die EVK, gaan na Aktiwiteite – Sending en Evangelisasie)

Die roeping van die Evangelisasiekommissie:

Die roeping van die Evangelisasiekommissie is om die gemeente te lei en te ondersteun in elke lidmaat se taak om oor die redding in Christus te getuig, mense dissipels in Christus te maak en hulle oor Christus te leer.

Ons gemeente se missie is: Dien, Aanbid & Getuig. As getuies is ons elkeen geroep om God se Woord te verkondig aan ‘n wêreld wat honger en dors na die waarheid. Ons gemeente is by verskillende projekte en aksies betrokke wat strek van plaaslik binne en buite die gemeente, asook buitelands om gestalte te gee aan ons roeping.

Daar is verskeie maniere waarop gemeentelede betrokke kan wees by die aksies en projekte en ons wil graag gemeentelede aanmoedig om betrokke te wees. Vervolgens word inligting oor die projekte en aksies gegee en maniere waarop u betrokke kan wees olv die Evangelisasiekommissie.

A. Projekte Oorsig:

1. Plaaslike Bediening

2. Buitelandse Bediening

EVANGELISASIEKOMMISSIE – LEDE VIR 2021:

LID E-pos SELFOON
Marlou van den Berg – Voorsitter fillistyn2@gmail.com 082 412 4313
Anel van der Walt anelvanderwalt1@gmail.com 082 567 3643
Ds. Maarten van Helden mvhelden@telkomsa.net 072 143 1855
Ds. Gerrit Kruger gskruger1@gmail.com 082 964 5595
Ds. Paul van den Berg pvdberg54@gmail.com 084 263 2055
 Attie van der Walt  vanderwalt.az@gmail.com 082 493 5328
Mieke van der Smit mieke.vdsmit@telkomsa.net 074 667 7777