Lees: Gen 28:12,16-19 en Gen 32:1,2 en Lukas 2
Teks: Genesis 32:1,2
Kategorie: Preke (Page 155 of 192)
Skriflesing: Miga 5:1-14; Matteus 24:3-14
Teks: Miga 5:1
Skriflesing: Johannes 15; Psalm 80; Jesaja 5
Teks: Johannes 15:1
Lees: Filippense 4
Teksverse: Filippense 4:4-9
Skriflesing: Lukas 15:1-7
Teksvers: Lukas 15:7
“Ek sê vir julle: Net so sal daar in die hemel blydskap wees oor een sondaar wat hom bekeer, eerder as oor nege en negentig mense wat reg doen en nie bekering nodig het nie.” Lukas 15:7
1. Hartseer oor die een wat verlore is.
2. Blydskap oor die een wat gevind is.
Skriflesing: Heb 10:1-20
Teksvers: Heb 10:8-10
Sonde is elke mens op aarde se grootste probleem. Dit maak nie saak van watter denominasie of geloof of oortuiging jy is nie. Die mens is van geboorte af ’n sondaar, en deur sy eie keuse bewys hy of sy dit.
- Ons is nie sondaars omdat ons sonde doen nie.
- Ons doen sonde omdat ons sondaars is.
Maar vandag kan elke ware, opregte Christen tog sê: “Ek is ’n verloste sondaar!” Maar om hulle sondes te erken, moes die mense van die Ou Testament offers gebring het, diereoffers, graanoffers, brandoffers en sondeoffers. Maar Jesus Christus is die eenmalige volmaakte offer.
Ons gaan na drie sake kyk:
- Die behoefte vir ’n beter offer.
- Die voorsiening van ’n beter offer.
- Die gevolg van ’n beter offer.