(Last updated on September 28th, 2026)
Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Letitia Jonker sterk aan in die hospitaal (A6).
- Annamarie van Wyk sterk aan in Groenkloof hospitaal na galblaasoperasie (B6).
- Elna Marx sterk nog aan in ZA hospitaal (C12).
- Sarel Pretorius is tans in Unitas hospitaal (C12).
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Geluk
- Stephanus en Karin met die geboorte van Reghardt Werner Schoeman.
- Johan en Wynter met die doop van Eliana du Plooy.
- Marno en Dessiré met die doop van Sameul Hermann.
- Raynard en Anja met die doop van Aria Pretorius.
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.