Skriflesing: Psalm 73 (2020)
Teksvers: Psalm 73:25
Kan gelowiges eerlik sê, wanneer dit baie, baie sleg gaan, dat niks hulle ontbreek nie? Wat leer die Heilige Gees in Psalm 73?
1. Moenie in slegte tye probeer om:
- feite te ignoreer nie (vv. 3-14);
- optelsomme te maak nie (vv. 3-14) of
- met die verstand alles te probeer beredeneer nie (v.16).
2. Let op jou getrouheid aan God se geslag (v.15)
3. Hartsverandering:
- Hoe? (v.17);
- Waartoe? (vv. 14-28)