(Last updated on Augustus 3rd, 2026)

Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Mariana Pelser het prosedure ondergaan (C4).
  • Wico en sy seun Keanu Breedt sterk aan in Unitas hospitaal (A14).

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Katkisasie

Vandag (2 Augustus): Les 15, Ps 116-1:1,10
Volgende week: Geen

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.