Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Elna Marx sterk aan in Midstream hospitaal (C12).
  • Ettie vd Berg sterk aan in Midstream hospitaal na ʼn val (B11).
  • Cornelia Goosen sterk aan na ʼn nieroperasie (A9).
  • Dit gaan nie goed met Ellie Klöckner se gesondheid nie (E1).
  • Bets Fourie sukkel met haar gesondheid (E1).
  • Jonathan van Biljon het ʼn draai in die hospitaal gemaak (A16).
  • Baba Sias Pieters het ’n draai in die hospitaal gemaak (A10).

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Katkisasie

Vandag (11 Oktober): Les 21, Ps 65-1:1
Volgende week: Les 22, Ps 65-1:1

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.