Skriflesing: Hebreërs 2:5-18 (2020)
Teksvers: Hebreërs 2: 14,15
HK Sondag 16

Hoofpunte: 

1. Die mag van die dood verbreek. 
2. Die smart van die graf versag. 
3. Die skrik van die hel oorwin.