God se heerlikheid straal uit Sy skepping deur Jesus Christus

Skriflesing: Psalm 8 
Teksvers: Psalm 8 

Hoofpunte: 

1. God se glorie in Sy skepping 

2. God se glorie in die mens. 

3. God se glorie in sy Seun 

“Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam 

oor die hele aarde!”