Skriflesing: Lukas 24: 13-35.
Teksverse: Lukas 24: 25
Hoofpunte:
Jesus se verskyning.
Jesus se onderrig.
Die gelowiges se reaksie.
Die webtuiste vir die Gereformeerde Kerk Centurion.
Skriflesing: Lukas 24: 13-35.
Teksverse: Lukas 24: 25
Hoofpunte:
Jesus se verskyning.
Jesus se onderrig.
Die gelowiges se reaksie.
Lees: Lukas 12:22-35 en Ps 90:10
Teks: LUKAS 12:32
‘n Laaste woord vir 2017! ‘n Jaar met sy eie drama. Die vrees vir wat wag in 2018 kan jou geloof benadeel. Vrees is ‘n wapen van die slinkse duiwel. Moenie bang wees nie! Ek is julle Herder!
Lees: Lukas 2:1‑7; Johannes 1; Filippense 2; II Kor 6
Teksverse: Lukas 2:1‑7
Is daar plek vir die Messias in jou lewe? In jou besige skedule? In jou hart? Plek vir die evangelie van vrede? Plek vir die verkondiging van die grootste goeie nuus ooit?
Skriflesing: Lukas 2:25-35
Teksvers: Lukas 2:35b
Skriflesing: Lukas 2: 8-20.
Teksvers: Lukas 2: 14
Skriflesing: Lukas 17: 11-19
Teksvers: Lukas 17: 11-19
Hoofpunte:
– Die mens se nood vir verlossing.
– Die Here se genade van verlossing.
– Die gelowige se dankbaarheid vir die verlossing
© 2026 Gereformeerde Kerk Centurion
Theme by Anders Noren — Up ↑