Skriflesing: Mat 6:24-34 Mat 10:26-31
Teksvers: Mat 6:31-33; Mat 10:28
HK: Sondag 10
God sorg vir sy ons in teenspoed en in druk. God openbaar Homself altyd, ook as daar groot nood en krisisse in die wêreld is. Ons verstaan nie altyd die gebeure in die wêreld nie.
Die gebeure in die wêreld, die Covid-19 virus, die dood, die trauma, die inperkings laat ons eintlik sprakeloos. Daar is verseker baie vrae,
Ons gaan vanaand na drie punte kyk:
- God is die almagtige Skepper.
- God is die barmhartige onderhouer.
- God is die een op wie ons vertrou.