Skriflesing: Hebreërs 1:1-14
Teksvers: Hebreërs 1:1-3
- Ons moet steeds luister na God wat met ons praat.
- In die ou bedeling het Hy oor eeue heen met sy kinders gepraat, deur sy dade en sy woorde.
- Met Jesus se koms het God Hom op ʼn besondere manier deur sy Seun geopenbaar.
- Die kern van die boodskap bly steeds die geboorte, lewe, dood en opstanding van God se Seun.
- Hiervan getuig God se Woord en daarvolgens moet ons leef.