Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Dries Roos sterk tuis aan (B09).
- Ben Erasmus het ʼn draai in die hospitaal gemaak. (C07).
- Meelewing word betuig met familie en vriende van tannie Gerrie vd Merwe wat gedurende die week oorlede en begrawe is.
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Geluk
met die doop vanoggend:
- Karli Pretorius dogter van Jaco en Camilla.
- Ignatius Meiring seun van Danie en Monique.
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.