Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Marietjie Venter het ʼn draai in die hospitaal gemaak (A6).
  • Tineke Vegter sterk aan in Fearieglen stepdown (B07).
  • Willem van Wyk sterk aan in Southdowns stepdown (C12).

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Katkisasie

Vandag (24 Mei): Les 12, Ps 62-1:1
Volgende week: Geen

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.