(Last updated on Mei 8th, 2021)

Hieronder is opnames van gemeentesang in ons kerkgebou. Verskeie Psalms, Skrifberyminge en Liedboek liedere. Dit is bedoel vir gebruik in situasies waar dienste slegs uitgesaai kan word, of vir wanneer ‘n orrelis nie beskikbaar is nie. Laai gerus af soos nodig. Regs-kliek en “Save link as…” om dit te doen.

Let wel…ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir die kwaliteit van die opnames nie, of as daar fout kom met die aflaai nie. Maak seker dat u elke opname wat u in ‘n erediens wil gebruik vooraf deurspeel en seker maak dit is geskik vir die geleentheid.

Indien u ook opnames het om te skenk vir hierdie bladsy, sal dit baie welkom wees! Stuur ‘n epos aan webmeester@gkcenturion.co.za. Kom so dan en wan terug na hierdie bladsy – ons sal nog opnames oplaai.

Psalms

Psalm Verskeie
2-1 Ps 2-1 verse 1,2,6
9-1 Ps 9-1 verse 1,7
18-1 Ps 18-1 verse 1,12, Ps 18-1 verse 2,20, Ps 18-1 verse 1,14, Ps 18-1 verse 12,14, Ps 18-1 vers 12
19-1 Psalm 19-1 vers 4
20-1 Ps 20-1 melodie ld602 verse 1,2,3,4,5, Ps 20-1 melodie ld602 verse 1,2,4
23-1 Ps 23-1 verse 1,3, Ps 23-1 verse 3, Ps 23-1 verse 1,2,3
24-1 Psalm 24-1 vers 4, 5
25-1 Psalm 25-1 vers 2
31-1 Psalm 31-1 vers 1, 3, 19 (2de melodie), Psalm 31-1 verse 15,17 (2de melodie)
32-1 Ps 32-1 verse 1,6
33-1 Psalm 33-1 vers 1, 2, 5, Ps 33-1 verse 1,2,6, Psalm 33-1 verse 1,5,6, Psalm 33-1 vers 7, 10, Ps 33-1 verse 11
34-1 Ps 34-1 verse 1,2, Ps 34-1 verse 1,4, Ps 34-1 vers 4, Ps 34-1 verse 6,7,8
38-1 Ps 38-1 verse 1,15,17
40-1 Ps 40-1 vers 4, Psalm 40-1 vers 2, 8
42-1 Ps 42-1 verse 1,5
43-1 Ps 43-1 vers 3, Ps 43-1 verse 3,4
45-1 Ps 45-1 verse 1,16, Ps 45-1 verse 1,14,16
46-1 Psalm 46-1 vers 1, 3, 6, Psalm 46-1 verse 1,6
47-1 Ps 47-1 vers 1,4, Ps 47-1 vers 1,3,4
48-1 Ps 48-1 verse 1,4,5, Ps 48-1 verse 1,5
51-1 Ps 51-1 verse 1,4
65-1 Psalm 65-1 vers 1, 2, 3, 8
66-1 Ps 66-1 verse 1, Ps 66-1 verse 1,2, Ps 66-1 verse 1,6,7, Ps 66-1 verse 1,7, Ps 66-1 verse 6,7
68-1 Ps 68-1 verse 1,9, Ps 68 vers 8, Ps 68-1 vers 2,9
71-1 Ps 71-1 verse 12, 13, 14
72-1 Ps 72-1 verse 1,4,6
73-1 Ps 73-1 vers 9,10, Ps 73-1 vers 10
75-1 Ps 75-1 verse 1,4,6
84-1 Ps 84-1 vers 1, Ps 84-1 verse 1,2, Ps 84-1 verse 1,6, Ps 84-1 vers 2,5,6, Ps 84-1 vers 1,3,6
86-1 Ps 86-1 vers 6
89-1 Ps 89-1 vers 3, Ps 89-1 verse 1,6, Ps 89-1 verse 3,6, Ps 89-1 verse 6,7
91-1 Ps 91-1 vers1,3, Ps 91-1 verse 1,6, Ps 91-1 tweede melodie verse 1,6 (WA), Psalm 91-1 vers 1, 2, 7, Ps 91-1 tweede melodie verse 1,3,8
92-1 Ps 92-1 verse 1,2,6
95-1 Ps 95-1 verse 1,4
97-1 Ps 97-1 vers 1,4,5
98-1 Ps 98 vers 1 – 4
99-1 Ps 99-1 verse 1,4,5, Ps 99-1 verse 1,5
100-1 Ps 100-1 verse 1,2,3,4
102-1 Ps 102-1 verse 1
103-1 Ps 103-1 verse 1,2, Ps 103-1 verse 1,3, Ps 103-1 verse 1,9, Ps 103-1 verse 3,9
105-1 Psalm 105-1 vers 5, Psalm 105-1 verse 1,2, Psalm 105-1 verse 1,5, Psalm 105-1 verse 2,5
107-1 Ps 107-1 vers 1, Ps 107-1 verse 1,10
111-1 Psalm 111-2 vers 1-4
116-1 Ps 116-1 verse 1,2,5,7, Ps 116-1 verse 1,2,6,8,9
118-1 Ps 118-1 verse 1,7, Ps 118-1 verse 1,14, Ps 118-1 verse 2,7, Ps 118-1 verse 7,9, Psalm 118-1 vers 12, 14, Ps 118-1 verse 13,14, Ps 118-1 verse 12,13, Ps 118-1 verse 1,2,3
119-1 Ps 119-1 verse 11,25
121-1 Psalm 121-1 vers 1, 4
130-1 Ps 130-1 verse 1,4, Ps 130-1 verse 1,2,4
131-1 Psalm 131-1 vers 1,2,3
133-1 Ps 133-1 verse 1,2
134-1 Ps 134-1 vers 4
136-1 Psalm 136-1 vers 1,12,20
138-1 Ps 138-1 vers 4, Ps 138-1 vers 1,4
139-1 Psalm 139-1 vers 1,3, Psalm 139-1 verse 12, Psalm 139-1 vers 6,12, Psalm 139-1 vers 1,2,3, Psalm 139-1 vers 1,3,12
145-1 Ps 145-1 verse 1,2,12, Ps 145-1 verse 2,3,5
146-1 Ps 146-1 verse 1, Ps 146-1 verse 8, Ps 146-1 verse 1,8, Ps 146-1 verse 1,2,3, Ps 146-1 verse 1,4,8
147-1 Ps 147-1 vers 1, Ps 147-1 vers 1,4, Ps 147-1 verse 1,3 (eerste melodie)
150-1 Ps 150-1 verse 1,2,3

Skrifberyminge

Skrifberyming Verskeie
1-1 Skrifberyming 1-1 vers 1, 5, 7
1-2 Sb 1-2 verse 1,2,3
2-2 Skrifberyming 2-2 vers 1, Skrifberyming 2-2 vers 2, 3
3-3 Sb 3-3 verse 1,4,6
5-3 sb 5-3 verse 1,4,5, Sb 5-3 vers 2
5-4 Sb 5-4 verse 1,2,3,5,6
5-5 SB 5-5 vers 1-2
7-1 SB 7-1 vers 1,3
7-2 Sb 7-2 verse 1,2
8-1 Sb 8-1 vers 1,2, Sb 8-1 vers 2
9-1 Skrifberyming 9-1 vers 1, 10, 11
9-3 Sb 9-3 vers 1
9-4 Sb 9-4 verse 1,2,3
10-2 Sb 10-2 vers 1
12-2 Sb 12-2 verse 1,2,3,4,5, Skrifberyming 12-2 vers 1, 4
12-3 Skrifberyming 12-3 vers 1, 2 (Geloofsbelydenis), Sb 12-3 verse 1,2,3,4
13-2 Sb 13-2 vers 1
13-3 Sb 13-3 vers 1
13-4 Sb 13-4 vers 1
14-1 Sb 14-1 verse 1,2, Sb 14-1 verse 1,3, Sb 14-1 verse 2,3
14-2 Sb 14-2 vers 1
14-3 Sb 14-3 verse 1,4
15-1 Sb 15-1 verse 1,2,3,4, Sb 15-1 verse 1,2,4
15-7 Sb 15-7 verse 4,5,6
16-1 Sb 16-1 verse 1,2,3
17-1 Sb 17-1 verse 1,5,6
18-6 Sb 18-6 verse 1,3,5, Sb 18-6 verse 1,2,3,4,5
18-7 Sb 18-7 verse 1,3,11,12, Sb 18-7 verse 1,11,12, Sb 18-7 verse 3,11,12, Sb 18-7 verse 1,3,12

Liedboek

Lied Verskeie
184 Ld 184 verse 1,2,3,4
188 Lied 188, Lied 188 vers 1-3, Lied 188 vers 1 – 5
241 Ld 241 vers 1, Ld 241 verse 1,2,3
292 Ld 292 verse 1,2
389 Lied 389 vers 1,2,3
417 Lied 417 vers 1-2
422 Lied 422 vers 1-3
425 Lied 425 vers 1-4
464 Ld 464 verse 1,3
525 Ld 525 verse 1, Ld 525 verse 1,3