Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Gerrit Beumer sterk aan na ʼn prosedure (C7).
- Cesilia du Plessis sterk aan in Unitas hospitaal (A7).
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Geluk
Lienkie Nel en Marcel Bezuidenhout wat 20 Jun in die huwelik bevestig word.
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Katkisasie
Vandag (14 Junie): Langnaweek
Volgende week: Hersiening Les 1 – 13, Ps 91-1:6
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.