(Last updated on September 7th, 2026)
Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Johanna Venter sterk aan na ‘n knie operasie (B8).
- Alida de Bruin sterk aan na ’n rugoperasie (A18).
- Johan Kruger het ’n draai in die hospitaal gemaak (B01).
- Marieta Fourie sterk tuis aan na ’n voetoperasie (B7).
- Cathy Smit sterk aan in ZAH met longontsteking (C15).
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Katkisasie
Vandag (6 September): Geen
Volgende week: Les 19, Ps 149-1:1
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.