Skrywer: admin (Page 254 of 344)
Skriflesing: Rom 7:19-8:30
Teksvers: Rom 8:14 – 17
HK: Sondag 19
Ons gedenk vandag die uitstorting van die Heilige Gees tydens die Pinksterfees, 10 dae na die hemelvaart van ons Here Jesus Christus. Dit is ook wat vermeld word in ons belydenis in So 19 van die HK.
- Hoekom is die hemelvaart belangrik tov Christus se heerskappy?
Kolossense 1:18 en Efesiers 1:20-23 - Wat is die pinksterfees? Hoekom is die Heilige Gees uitgestort tydens die pinksterfees?
Numeri 28:6, 26-31, Handelinge 2:1-36 veral vers 33 - Watter verandering bring die uitstorting van die Heilige Gees vir ons?
Romeine 8:1 ev - Hoe kom die Gees ons te hulp?
Matteus 28:18-20, Romeine 8:26 ev Johannes 14:16 ev
Skriflesing: Jes 30:1-33
Teksvers: Jes 30:15
Besluite en aksies wat jy neem het konsekwensies. Keuses wat jy maak het gevolge. Beskerming wat jy vir jouself in eiewaan en selfvoldaanheid maak, kan verkrummel en tot niet gaan. Wie op aarde kan jou beskermer of vertroueling wees? Keer terug na God. Vertrou op God. God alleen is ons Beskermer. Pasop as jy op iets of iemand anders vertrou. Luister na God. By God alleen is genade.
Ons gaan na drie punte kyk:
- God se teregwysing Jes 30:1-7
- God se opdrag Jes 30:8-18
- God se genade Jes 30:19-26