Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Dit gaan nie goed met Ellie Klöckner se gesondheid nie (E1).
- Anitha Kroep sterk aan in die hospitaal (C14).
- Dit gaan nie goed met Christine Lourens (oud-lidmaat, moeder van Leon Lourens) se gesondheid nie.
- Meelewing word betuig met Koos en Rika Pretorius na die afsterwe van Rika se Moeder.
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Katkisasie
Vandag (25 Oktober): Les 23, Ps 65-1:1
Volgende week: Les 24, Ps 146-1:1,3
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.