Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Baba Keanu Breedt is weer opgeneem in Unitas hospitaal (A14).
  • Trudie Steyn het ’n draai in die hospitaal gemaak(A5).
  • Raynard Pretorius sterk aan na ’n breukoperasie (B9).
  • Zané de Lange het ʼn handoperasie ondergaan (C5).
  • Rita Boshoff sterk aan in die hospitaal, sy het ook geval en haar arm beseer (B6)
  • Johanna Venter ondergaan komende week ‘n knie operasie (B8).
  • Alida de Bruin ondergaan Woensdag ’n rugoperasie in Zuid-Afrikaans Hospitaal (A18).

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Katkisasie

Vandag (30 Augustus): Les 18, Ps 116-1:1,10
Volgende week: Geen

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.