Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Fanie Landsberg sterk tuis aan na ʼn operasie (C6).
  • Keanu Breedt sterk aan in Unitas hospitaal (A14).
  • Mariette du Toit sterk tuis aan na ’n galblaasoperasie (C1).
  • Lydia van Rooyen se gesondheid is nie na wense (B10).
  • Rita Boshoff sterk aan in Unitas hospitaal (A6).

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Katkisasie

Vandag (16 Augustus): Les 16, Ps 116-1:1,10
Volgende week: Les 17, Ps 116-1:1,10

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.