Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Rika Pretorius sterk tuis aan na ʼn voet operasie (B18).
  • Willem van Wyk sterk aan in Groenkloof hospitaal (C12).
  • Hein Venter sterk aan na ’n kanker- en veloorplantingsoperasie (C6).
    ❖ Johan Kotzé het oogoperasie ondergaan (C5).

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Geluk

  • Jannie en Ledine met die geboorte van Ilana Klopper.
  • Morkel en Lize Johl met die swangerskap.

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Katkisasie

Vandag (10 Mei): Les 10, Ps 62-1:1
Volgende week: Les 11, Ps 62-1:1

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.