Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Sarel Pretorius sterk aan in Unitas hospitaal (C12).
- Hermien Prinsloo sterk aan in Wilgers hospitaal na ʼn nekoperasie (C13).
- Carien Venter ondergaan eersdaags behandeling (A17).
- Gerda Guldemond se gesondheid is nie na wens (A1).
- Johan Kruger sukkel met sy gesondheid (C3).
- Maureen Beumer sterk aan na ’n rugoperasie (C7).
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Geluk
- Paul en Isabel met die doop vanoggend van Paul du Randt.
- Dominique Scott met die doop vanoggend.
- Isabel du Randt, Dominique Scott, Arno Duvenage met die Aflegging van Belydenis van Geloof vanoggend.
- Verlowings:
- Erna Olivier en JP le Riche.
- Madeline Maree en Michiel van Rooy.
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Katkisasie
Vandag (17 Mei): Les 11, Ps 62-1:1
Volgende week: Les 12, Ps 62-1:1
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.