(Last updated on April 13th, 2026)

Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

  • Hettie Smit het geval en haar bekkenbeen gekraak. Sy sterk tans tuis aan (B7).
  • Rassie Erasmus (Petro) se gesondheid is nie na wense (C12).

Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra 

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Die Kommunikaatjie

Lees dit hier

Katkisasie

Vandag (12 April): Les 8, Ps 33-1-1
Volgende week: Les 9, Ps 33-1-1

Kollektes

…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.