Skriflesing: Hebreërs 12 en 13 (1983)
Teksvers: Hebreërs 12:29
Ons staan hierdie kwartaal tydens aanddienste stil by die TWEEDE TAFEL van die Wet van GOD.
In die Hebreërbrief word ons herinner aan die offer van die Hoëpriester wat Homself as Lam van geoffer het vir ons redding en verlossing van al ons sondes. Wie Hom verag kry met ‘n vreeslike God van oordeel te make.
Wie Hom eer sal dit in sy alledaagse lewe op ‘n heel praktiese manier uitleef in die gewone gang van die alledaagse lewe.
So kom die eerste en tweede tafel in Christus by mekaar uit.