Skriflesing: Mat 5:13-16
Teksvers: Mat 5:16
Mat 5:13 “Julle is die sout vir die aarde…” Sout het net waarde as dit vars en bruikbaar is.
Mat 5:14 “Julle is die lig vir die wêreld….” Lig moet diensbaar wees anders word dit weggesteek en is onbruikbaar.
Mat 5:16 “Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”
Ons gaan vanaand na drie sake kyk:
1 Dankbaarheid word openbaar in goeie werke.
2 Dankbaarheid word openbaar in ’n nuwe lewe.
3 Dankbaarheid word openbaar in die verheerliking van God.