Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Petro du Plessis het ’n oogoperasie ondergaan (A7).
- Meelewing word betuig met:
- Johan en Ronell Hoogenboezem en familie na die afsterwe van Johan se Broer verlede week.
- Leon en Petro Lourens en familie na die afsterwe van Leon se moeder Christine (oud-lidmaat) gedurende die week.
Ons lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10
Die Kommunikaatjie
Lees dit hier
Katkisasie
Vandag (1 November): Les 24, Ps 146-1:1,3
Volgende week: Les 25, Ps 146-1:1,3
Kollektes
…kan afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper. Vir QR-kodes kliek hier.